Black Oystercatcher Season 2012

We have had a wonderful and very busy season! 
Thank you to everyone who came to visit!

Here’s some comments from Elsa Wessels:

“Ons span jaarliks in Struisbaai uit en besoek julle altyd ‘n slag of wat; dit moet seker al ‘n goeie 3-4 jaar wees! Hierdie keer was ons by die piekniekdag na die bergfiets wedren. 
Ek wil julle regtig komplimenteer – die kwaliteit en bediening is steeds topklas; mens kan regtig die noukeurige kwaliteitsbeheer vanuit die kombuis sien! Voorts was ek baie beindruk met die manier wat julle al die mense hanteer het  – baie slim om dit selfbediening by die toonbank te maak. Ons het weer heerlik ontspan en ge-eet en het die musiek ook baie geniet!

Baie geluk – die Black Oystercatcher is ‘n diamant in die area! Ek hoop julle kry eersdaags ‘n goeie blaaskans ons kom beslis weer  Desember by julle aan!”


Please share your own experience and review us on Tripadvisor.

Click here to write a review.

We would love to hear more and please share your photos too.