+27 (0) 28 482 1618

Painting by Sandra Human.

When people write poems about your #waterscapes, you know you have something pretty special.

Local Strandvelder, Piet van As (also known as Piet Prentjies), did just that, remembering his time spent at Waagskaalvlei (also known as Waskraalvlei).

This poem, Waskraal, is included in his book, Piet se Stories – a book capturing some of the amazing untold stories of the Strandveld, and the colourful characters who lived here.

 

Waskraal

As die wind kla van die see af
Oor die Soetanys se hang
Die donker als oorweldig
Die jakkalskree jou bang

Kom uit ‘n vergeet-verlaat murasie
Langs die pad na Uintjieskuil
Die joliglag en skuifel
En konsertina se gehuil

Die dofgesleep van voete
Op die slaan van die ou kitaar
Die vergetendes van gister
Hou stuitig nuwejaar

Oom Kosie gryp Ta Dina
En maak ‘n wye draai
Met ‘n vinnige ou polka
Dat haar doodsrok boontoe waai

Al die vriende en die bure
Elke oom en sy ou vrou
Dans ligvoet al die wales
Met viool en ook banjou

Soufie en oorle Kleinjan
Kry koers na Waskraalvlei
Verby die die turksvykampie
Om in vrede daar te vry

Die wind waai nog van die see af
Maak die vleie grou
Maar wie sal hierdie Strandveldmense
Van gister nog onthou?

For more info on Piet se Stories, visit: www.facebook.com/StrandveldBoeke

Pin It on Pinterest

Share This
X